HoŽrskool Fichardtpark
Fichies
 
Fichardtpark Rugby

HoŽrskool Fichardtpark is baie trots op sy rugbyspanne en - spelers. Ons beskik oor 9 rugbyspanne wat in die A-afdeling van die Vrystaatse HoŽrskole Vereniging meeding.

Afrigting vind op Ďn baie hoŽ vlak plaas. Ďn Somer-program word gevolg in die gimnasium en op die veld met alle ouderdomsgroepe. Ďn Voltydse gyminstrukteur is aangestel in samewerking met afrigters om die seuns te kondisioneer. Alle spanne woon elke jaar Ďn oefenkamp by.

Ons jaarlikste hoogtepunt is die Mcdonaldís-Sportdag wat van die grootste sportdae in sy soort is. Van die beste spanne ding op hierdie dag teen mekaar mee

Ander sportdae wat bygewoon word, is: Goudveld, Rooiskool en Diamantveld. Ons is ook deel van die Sentrale Skole Reekskompetisie.

Red Oak

In samewerking met Red Oak bied ons die jaarlikse rugbytoernooi op ons velde aan. Vanaf 2013 het 46 spanne jaarliks deelgeneem. Die toernooi is trots Fichies!

HoŽrskool Fichardtpark is baie trots om Ďn hoofborg soos Red Oak te hÍ. Ons is baie bevoorreg om nog talle borge by ons betrokke te hÍ.

Rugbytruie word ann alle spanne voorsien. Fichies het sy eie rugbybroek waarmee seuns speel, verkrygbaar net by die skool.