• Tuisblad
  • Ons Skool
    • Beheerligaam
    • Personeel
    • Fichie-Bond
    • Inligting
  • Akademie
    • Akademie by Fichardtpark
    • Moderators & Eksaminators
    • Vakke - Graad 8 & 9
    • Vakke - Graad 10, 11 & 12
    • Einstein-Klub
  • Sport
    • Sport by Fichardtpark
    • Rugby
    • Hokkie
    • Netbal
    • Krieket
    • Atletiek
    • Skiet
    • Skaak
    • Tennis
    • Cheerleaders
    • Gholf
  • Kultuur
    • Kultuur by Fichardtpark
    • Debat
    • Drama
    • VCSV
    • Voortrekkers
    • Musiek & Koor
    • Fotografie
  • FichiesTV
  • Kontak Ons
  • More
    • Tuisblad
    • Ons Skool
      • Beheerligaam
      • Personeel
      • Fichie-Bond
      • Inligting
    • Akademie
      • Akademie by Fichardtpark
      • Moderators & Eksaminators
      • Vakke - Graad 8 & 9
      • Vakke - Graad 10, 11 & 12
      • Einstein-Klub
    • Sport
      • Sport by Fichardtpark
      • Rugby
      • Hokkie
      • Netbal
      • Krieket
      • Atletiek
      • Skiet
      • Skaak
      • Tennis
      • Cheerleaders
      • Gholf
    • Kultuur
      • Kultuur by Fichardtpark
      • Debat
      • Drama
      • VCSV
      • Voortrekkers
      • Musiek & Koor
      • Fotografie
    • FichiesTV
    • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Ons Skool
  • Akademie
  • Sport
  • Kultuur
  • FichiesTV
  • Kontak Ons
HOëRSKOOL FICHARDTPARK

Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool FichardtparkHoërskool Fichardtpark

Fichie-Bond

Beste Oud-Fichie

Dit is met groot opgewondenheid dat ons die Fichie-bond aan jou bekendstel. 

Vir 'n trotse, tradisieryke skool soos Hoërskool Fichardtpark is dit belangrik dat 'n gesonde en georganiseerde kommunikasiekanaal tussen die skool en elkeen van sy oudskoliere en ondersteuners bestaan. 


Die Bond is deur 'n groep oudskoliere saamgeroep wat 'n behoefte raakgesien het vir 'n formele struktuur om ondersteuning aan hul alma mater te bied en so te help dat Fichardtpark díé voorkeurskool in Bloemfontein word.
 

Hoofdoelwitte van die Fichie-bond:

  • Om aan die leerlinge van Hoërskool Fichardtpark ondersteuning te bied om hulle volle potensiaal in akademiese-, kulturele- en sportaktiwiteite te bereik.
  • Om moontlikhede vir die bywoning en ondersteuning van geleenthede van Hoërskool Fichardtpark en die Fichie-bond te organiseer en te fasiliteer.
  • Om die handelsmerk van Hoërskool Fichardtpark te ondersteun en te ontwikkel.
  • Om effektief te kommunikeer en ondersteuners op hoogte van sake rakende geleenthede en prestasies van Hoërskool Fichardtpark te hou.
  • Om fondse vir die verbetering van onderrig, infrastruktuur en werwing te bewillig. 

Wie kan lid word:

‘n Oud-Fichie-skolier, -ouer of -onderwyser en 'n huidige Fichie-ouer 

Voordele vir Bond-lede:

1. Gratis toegang tot Hoërskool Fichardtpark se sportgeleenthede.

2. Afslag op die reünie.

3. Afslag op ondersteunersklere.

4. Afslag met die gebruik van skoolfasiliteite.

5. Voorkeur-advertensiegeleenthede en tariewe

Wil jy meer weet of selfs deel raak van die Fichie-Bond?

Kontak gerus die skoolkantoor. 


Copyright © 2022 HOëRSKOOL FICHARDTPARK - All Rights Reserved.

  • Tuisblad
  • Inligting
  • Kontak Ons

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept