HoŽrskool Fichardtpark
Fichies
 

Fichies Bond

Beste Oud-Fichie


Dit is met groot opgewondenheid dat ons die Fichie-bond aan jou bekendstel. Vir 'n trotse, tradiesieryke skool soos HoŽrskool Fichardtpark is dit belangrik dat 'n gesonde en georganiseerde kommunikasieikanaal tussen die skool en elkeen van sy oudskoliere en ondersteuners bestaan. Die Bond is deur 'n groep oudskoliere saaageroep wat 'n behoefte raakgesien het vir 'n formele struktuur om ondersteuning aan hul alma mater te bied en so te help dat Fichardtpark die vůůrkeurskool in Bloemfontein word.


Hoofdoelwitte van die Fichie-bond:

Om aan die leerlinge van HoŽrskool Fichardtpark ondersteuning te bied om hulle volle potensiaal in akademiese-, kulturele- en sportaktiwiteite te bereik.


Om moontlikhede vir die bywoning en ondersteuning van geleenthede van HoŽrskool Fichardtpark en die Fichie-bond te organiseer en te fasiliteer.


Om die handelsmerk van HoŽrskool Fichardtpark te ondersteun en te ontwikkel.


Om effektief te kommunikeer en ondersteuners op hoogte van sake rakende geleenthede en prestasies van HoŽrskool Fichardtpark te hou.


Om fondse vir die verbetering van onderrig, infrastruktuur en werwing te bewillig.

Wie kan lid word:

Ďn Oud-Fichie-skolier, -ouer of -onderwyser


Huidige Fichie-ouer

Voordele vir Bond-lede:

Gratis toegang tot H Fichardtpark se sportgeleenthede


Afslag op reŁnie


Afslag op ondersteunerskleredrag


Afslag met die gebruik van skoolfasiliteite


Voorkeur-advertensiegeleenthede en tariewe
Skenkings vir die Fichie-Bond is gemaak deur die Karri app.


Vir verdere inligting volg on gerus op Facebook.


Fichie-groete


Jůķ Vůůrkeurskool


Riaan van Staden
Voorsitter