Hoėrskool Fichardtpark
Fichies
 
Gholf

Die gholf by Hoėrskool Fichardtpark is aan die gang en die seuns het reeds 'n paar ligawedstryde agter die rug.

Die seuns het ook aan ons sportdag deelgeneem en in 'n BBS - kompetisie saam met 'n speler van 'n besoekende skool gespeel.

Juandrč vd Merwe en sy maat was eerste met 44 punte.

Devon Claassens en sy maat was algeheel tweede met 42 punte.