HoŽrskool Fichardtpark
Fichies
 
Krieket

Die skool skryf 4 spanne in vir die jaarlikse Motheo-liga in. Wedstryde word in die eerste en vierde kwartaal gespeel. Verskeie kriekettoere word tydens September en Oktober onderneem.

Die eerste krieketspan het in 2019 na die Motheo-krieket semi-finaal deurgedring en het aan die begin van 2020 as wenners uit die stryd getree.

In die semi-finaal teen Grey B het Fichardtpark met 9 paaltjies gewen. In die finaal teen Saint Andrews se B-span het Fichardtpark met 8 paaltjies gewen.

Die 0/19B-span speel in 2019 in die finaal en eindig in die 2020-seisoen 5de van 12 spanne in die liga.

Die Motheo-superliga bestaan uit 10 spanne wat al die top spanne van Bloemfontein insluit. Die 0/19-liga strek oor die begin van die 4de kwartaal en sluit af in die 1ste kwartaal. Die 0/15-liga begin in die 1ste kwartaal en eindig in die 4de kwartaal.

HoŽrskool Fichardtpark spog ook jaarliks met verskeie krieketspelers wat Suid-Vrystaat- en Vrystaatspanne verteenwoordig.

Huidige spanlede wat al oorsese toere meegemaak het, is:

Hanco Swanepoel

Marco van Jaarsveld

Shaun Schietekat

HoŽrskool Fichardtpark poog ook om `n binnenshuise krieketakademie op die been te bring wat tot voordeel van huidige spelers se ontwikkeling gaan wees.
Met die binnenshuise krieketakademie wil Fichardtpark ook die omliggende gemeenskap dien en so die laerskole se seuns van gr 2 Ė gr 7 help ontwikkel.

Vir meer inligting skakel mnr A Burger (kriekethoof) 082 443 1464 en Louis Pretorius (Bemarker) 078 311 9640