Hoėrskool Fichardtpark
Fichies
 
Netbal

Die netbal streef na uitnemendheid en daarom het hulle vir Maryka Holtzhausen wat die doele help en Anč Retief help die verdedigers. Hierdie spesialiste in hulle veld bied 'n groot voordeel vir die netbal.

Die netbal doen ook 'n voorseisoen met hulle spanne wat help met die voorbereiding vir die liga.

Jaarliks toer die netbal in die Maart vakansie na Affies meisie waar hulle aan 'n toernooi deelneem.

Die netbal neem aan die A-liga in Bloemfontein deel asook die WesGrow reeks.

Dit is vir die netbalafrigters belangrik om 'n holistiese netbalspeler te ontwikkel sodat die spelers in die toekoms 'n passie vir die sport sal voortleef.