Hoėrskool Fichardtpark
Fichies
 
Pluimbal

Pluimbal is nie ‘n amptelike sportsoort van Hoėrskool Fichardtpark nie, maar word finansieel ondersteun.

Ons leerders het ‘n tydgleuf elke Dinsdag en Donderdag vanaf 14h30 tot 16h00 by Fichardtpark Sportklub vir amptelike oefening.

Vir die voorreg moet elke leerder R85 per maand betaal om aan die klub te behoort.

Hulle kry dan afrigting en speeltyd. Daar is tans 25 kinders wat by die klub pluimbal speel. Elke jaar lewer talle provinsiale spelers op.

Interessante feite oor pluimbal:

*Ons skool het al twee Springbokke en Olimpiese deelnemers opgelewer nl. Anneri Viljoen en Wian Viljoen, asook talle provinsiale spelers.

*Pluimbal is vinnig, opwindend en ontploffend, die vinnigste rakketsport in die wźreld met houe wat to 495 km/h bereik