Hoërskool Fichardtpark
Fichies
 
Fichardtpark Rugby

Hoërskool Fichardtpark is baie trots op sy rugby spanne en spelers. Ons beskik oor 9 rugby spanne wat in die A-afdeling meeding van die Vrystaatse Hoërskole Vereniging.

Afrigting vind op ‘n baie hoë vlak plaas. ‘n Somer-program word gevolg in die gimnasium en op die veld met alle ouderdomsgroepe. ‘n Voltydse gym instrukteur is aangestel om in samewerking met afrigters om die seuns te kondisioneer. Alle spanne woon elke jaar ‘n oefenkamp by.

Ons jaarlikste hoogtepunt is die Mcdonald’s-Sportdag wat van die grootste sportdae in sy soort is. Van die beste spanne ding hierdie dag teen mekaar.

Ander sportdae wat bygewoon word is: Goudveld, Rooiskool en Diamantveld. Ons is ook deel van die Sentrale Skole Reeks kompetisie.

Hoërskool Fichardtpark is baie trots op sy rugby spanne en spelers. Ons beskik oor 9 rugby spanne wat in die A-afdeling meeding van die Vrystaatse Hoërskole Vereniging.

Afrigting vind op ‘n baie hoë vlak plaas. ‘n Somer-program word gevolg in die gimnasium en op die veld met alle ouderdomsgroepe. ‘n Voltydse gym instrukteur is aangestel om in samewerking met afrigters om die seuns te kondisioneer. Alle spanne woon elke jaar ‘n oefenkamp by.

Ons jaarlikste hoogtepunt is die Mcdonald’s-Sportdag wat van die grootste sportdae in sy soort is. Van die beste spanne ding hierdie dag teen mekaar.

Red Oak

In samewerking met Red Oak bied ons die jaarlikse rugby toernooi aan op ons velde. Die toernooi is baie gewild en in 2013/14/15/16/17/18 en 2019 het 46 spanne deelgeneem van o/14 tot o/19. Die toernooi is trots Fichies!

Hoërskool Fichardtpark is baie trots om ‘n hoofborg soos Red Oak te hę. Ons is baie bevoorreg om nog talle borge by ons betrokke te hę.

Rugby truie word voosien ann alle spanne. Fichies het sy eie rugby broek waarmee seuns speel, verkrygbaar net by die skool.

Hokkie

Hoërskool Fichardtpark se hokkie is uiters mededingend en ons kompeteer teen die beste spanne in Bloemfontein! Talle spelers word jaarliks in provinsiale spanne opgeneem wat ‘n klinkklare bewys is dat dat Fichies passievol oor hulle hokkietalent is.

Ons eerstespanne ding nie slegs mee op skolevlak nie, maar ook op senior hokkievlak. Die seuns- en dogterspanne speel in Bloemfontein se senior klubliga waar hulle teen die beste kompeteer, onder andere Kovsies, wat aan elke speler die geleentheid bied om as span en individu tot die beste van hul vermoëns te ontwikkel.

Ons neem ook jaarliks deel aan CUT se “summer league” om ons voor te berei vir die komende seisoen. Die eerstespanne kry ook die geleentheid om gedurende die April-vakansie ‘n hokkiekliniek ęrens in ons land by te woon, net om vir daardie finale afronding te sorg.

En kyk! As die wiele rol, is ons eerste in die bus, gereed om ook teen plattelandse spanne mee te ding gedurende ons jaarlikse inters teen, onder andere: Noord-kaap, Witteberg en Goudveld.

Fichies spog ook met uiters bekwame afrigters wat passievol oor die sport is, onder andere, mev Mariska van Staden (voormalige S.A 0/21-speler), mnr Jacques van der Merwe (Vrystaat Senior Mans – speler), Mev. Liezl Lombard en San-Marie Fourie.

Hoërskool Fichardtpark spog ook met ‘n mini astro-hokkiebaan!

Netbal

Die netbal streef na uitnemendheid en daarom het hulle vir Maryka Holtzhausen wat die doele help en Anč Retief help die verdedigers. Hierdie spesialiste in hulle veld bied 'n groot voordeel vir die netbal.

Die netbal doen ook 'n voorseisoen met hulle spanne wat help met die voorbereiding vir die liga.

Jaarliks toer die netbal in die Maart vakansie na Affies meisie waar hulle aan 'n toernooi deelneem.

Die netbal neem aan die A-liga in Bloemfontein deel asook die WesGrow reeks.

Dit is vir die netbalafrigters belangrik om 'n holistiese netbalspeler te ontwikkel sodat die spelers in die toekoms 'n passie vir die sport sal voortleef.

Krieket

Die skool skryf 4 spanne in vir die jaarlikse Motheo liga in. Wedstryde word in die eerste en vierde kwartaal gespeel. Verskeie kriekettoere word tydens September en Oktober onderneem.

Die eerste krieketspan het in 2019 na die Motheo-krieket semi-finaal deurgedring en het aan die begin van 2020 as wenners uit die stryd getree.

In die semi-finaal teen Grey B het Fichardtpark met 9 paaltjies gewen. In die finaal teen Saint Andrews se B-span het Fichardtpark met 8 paaltjies gewen.

Die 0/19B-span speel in 2019 in die finaal en eindig in die 2020-seisoen 5de van 12 spanne in die liga.

Die Motheo-superliga bestaan uit 10 spanne wat al die top spanne van Bloemfontein insluit. Die 0/19-liga strek oor die begin van die 4de kwartaal en sluit af in die 1ste kwartaal. Die 0/15-liga begin in die 1ste kwartaal en eindig in die 4de kwartaal.

Hoërskool Fichardtpark spog ook jaarliks met verskeie krieketspelers wat Suid-Vrystaat- en Vrystaatspanne verteenwoordig.

Huidige spanlede wat al oorsese toere meegemaak het, is:

Hanco Swanepoel

Marco van Jaarsveld

Shaun Schietekat

Hoërskool Fichardtpark poog ook om `n binnenshuise krieketakademie op die been te bring wat tot voordeel van huidige spelers se ontwikkeling gaan wees.
Met die binnenshuise krieketakademie wil Fichardtpark ook die omliggende gemeenskap dien en so die laerskole se seuns van gr 2 – gr 7 help ontwikkel.

Vir meer inligting skakel mnr A Burger (kriekethoof) 082 443 1464 en Louis Pretorius (Bemarker) 078 311 9640

Pluimbal

Pluimbal is nie ‘n amptelike sportsoort van Hoërskool Fichardtpark nie, maar word finansieel ondersteun.

Ons leerders het ‘n tydgleuf elke Dinsdag en Donderdag vanaf 14h30 tot 16h00 by Fichardtpark Sportklub vir amptelike oefening.

Vir die voorreg moet elke leerder R85 per maand betaal om aan die klub te behoort.

Hulle kry dan afrigting en speeltyd. Daar is tans 25 kinders wat by die klub pluimbal speel. Elke jaar lewer talle provinsiale spelers op.

Interessante feite oor pluimbal:

*Ons skool het al twee Springbokke en Olimpiese deelnemers opgelewer nl. Anneri Viljoen en Wian Viljoen, asook talle provinsiale spelers.

*Pluimbal is vinnig, opwindend en ontploffend, die vinnigste rakketsport in die węreld met houe wat to 495 km/h bereik

Atletiek

Fichardtpark neem altyd die voortui by die atletiek.

Ons spog vanjaar met geesbeker, atletiek beker en beste dames atleet beker vir die jaar 2020.

Ons atlete presteer op provinsiale en Nasionale vlak elke jaar met rekords wat jaarliks gebreek word.

Atletiek by Fichardtpark beweeg elke jaar van krag tot krag en ons is seker ons sal weer heelwat leerders in verskeie SA spanne verteenwoordig.

Skiet

Skoleskiet is een van die sportsoorte by Fichardtpark wat baie goed presteer.

Alhoewel ons ‘n senior en juniorspan het, is dit eintlik ‘n individuele sport en skuts kompeteer baie hard met hulself en hul spanmaats om hul beste telling telkens te verbeter.

Ons skool is een van min skole in die Vrystaat wat ‘n baie netjiese en goed ingerigte, binnenshuise skietbaan het.

Provinsiale skietkompetisies, bekend as prysskiet, word geskiet in die binnenshuise baan.

Wat behels skiet:

Daar word geskiet met MPR en T200 gewere wat met gas en loodpellets werk.

Elke geweer het ‘n klein gassilinder wat telkens volgemaak word. Die skool voorsien duiksilinders vir hierdie doeleinde .

Daar word in kniel, staan en lč-posisies geskiet oor ‘n afstand van 10m, na ‘n kaart met met 20 teikens, wat soos ‘n klein kolletjie lyk op hierdie afstand.

Dit is ‘n sport wat ongelooflike selfdissipline, kalmte, inoefening en selfvertroue vra. Die leerders wat by skiet betrokke raak, raak verslaaf aan die sport.

Daar word elke dag vir langure geoefen op die baan.

Skaak

Fichardtpark bied jaarliks die Fichardtpark skaaktoernooi tydens die Fichardtpark sportdag aan.

Dit vind gewoonlik plaas die eerste naweek in Maart. Hierdie jaar was die hoogs suksesvolle skaaktoernooi weer deur 22 spanne bygewoon.

Ons spanne neem ook jaarliks deel aan die Grey skaaktoernooi.

Ons skaakspanne neem ook gedurende die tweede en derde kwartaal deel aan die Chessa skaaktoernooi waar ons deelneem in O/15, 0/17 en O/19 ligas.

Ons skool het in die afgelope 10+ jaar telkens óf die liga waarvoor ingeskryf gewen óf is in die top 3 plekke geplaas.

Die individuele skaakspelers in Fichardtpark is van uitstekende gehalte. Ons het elke jaar verskeie leerders wat ook die Vrystaat op provinsiale vlak verteenwoordig.

Tennis

Die tennisspelers sien uit na n jaar vol opwinding op die tennisbaan.

Ligawedstryde en ń toer na Bethlehem lę voor.Twee spanne het deelgeneem aan die McDonaldssportdag.Dit was uitstekende voorbereiding vir die res van die jaar se kompetisies

Ons maak gebruik van ń professionele afrigter wat ons spelers op Maandae vir n uur afrig, sonder ekstra koste vir die ouers.

Daar is ook elke Dinsdag en Donderdag tennisoefeninge waar leerders verder kan verbeter.

Nuwe spelers se vlak van spel word in ag geneem en daar word ook aan hul behoeftes voldoen.

Die liga wedstryde word teen omliggende skole gespeel, asook skole van die platteland.

Die toer na Bethlehem vind in September plaas . Skole van oraloor neem deel.

Cheerleaders

Die Fichardtpark Lions Cheerleaders is ‘n groep entoesiastiese en hardwerkende atlete wat ure se oefening insit om hul sport te bemeester en te vervolmaak.

Ons het twee spanne: All Girls (30 meisies) en Co-Ed (25 seuns en meisies).

Die Lions Cheerleaders het in 2018 ‘n eerste plek by die Nasionale kompetisie verwerf.

Hul is in beide die All Girls- en Co-ed -kategoriee as die nasionale wenners gekroon.

In 2019 het ons ‘n derde plek behaal by die nasionale kompetisie.

In 2019 neem 4 van ons Cheerleaders deel aan ‘n internasionale kompetisie in Orlando, Florida as deel van die Protea-Cheerleading span.

Ons is ook in 2019 vir die 8ste agtereenvolgende jaar gekroon as die “Champs of Champions” tydens die provinsiale byeenkoms.

Ons het ook Cheerleaders wat deel is van die Vrystaat-span asook lede wat aan die SAMCA proewe deelneem.

Die Cheerleaders toer vanjaar na Polokwane, en neem op 20 Junie 2020 deel aan die Nasionale kompetisie te Polokwane. Ons poog om hierdie jaar weer goud te vat!!

Golf

Die gholf by Fichardtpark Hoërskool is aan die gang en die seuns het reeds 'n paar ligawedstryde agter die rug.

Die seuns het ook aan ons sportdag deelgeneem en in 'n BBS kompetisie saam met 'n speler van 'n besoekende skool gespeel.

Juandre vd Merwe en sy maat was eerste op die dag met 44 punte.

Devon Claassens en sy maat was algeheel tweede op die dag met 42 punte.