Designed and built with care, filled with creative elements

Skakel Ons: 051 522 6927

Volg Ons op Sosiale Media

Top

Hoof se Boodskap

Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is. Ons wil elke leerder se talente en vaardighede ontwikkel om uiteindelik in `n selfstandige volwassene te transformeer.

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees aanraak met die volgende waardes:

GELOOF

DIENSBAARHEID

INTEGRITEIT

RESPEK

UITNEMENDHEID

Akademie is ons kernbelang met top gehalte leerkragte. Fichardtpark fokus verder ook op `n balans tussen sport en kultuur.

Akademie ons prioriteit

Sport ons passie

Kultuur ons trots

Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool 

Mnr H van der Merwe

Nuwe-Skoolhoof-Foto-resized

Akademie

Sport

Kultuur

Wil jy ‘n “Fichie” wees?

Kontak ons om deel van die Hoërskool Fichardtpark familie te word!

Laai die Graad 8 inskrywingsvorm nou af en maak Fichardtpark JOU Voorkeurskool!

Toelatingsvorm

Gebeure by Hoërskool Fichardtpark

Opwindende gebeure by die skool en in die gemeenskap

Sorry, no posts matched your criteria.

@hs_fpark
Hoërskool Fichardtpark

@hs_fpark

🏫 Dié voorkeurskool in Bloemfontein. 📍 24 Hudsonrylaan, Fichardtpark, Bloemfontein 📘 Dis hier waar Fichies glo, werk en dien.
  • 𝗪𝗜𝗟𝗗𝗘𝗞𝗟𝗔𝗪𝗘𝗥 𝗚𝗥𝗘𝗬 𝗢𝗥𝗔𝗡𝗝𝗘 𝗔𝗧𝗟𝗘𝗧𝗜𝗘𝗞𝗕𝗬𝗘𝗘𝗡𝗞𝗢𝗠𝗦

Baie geluk aan ons Fichie-atlete met hul mooi prestasies tydens die Wildeklawer Grey Oranje Atletiekbyeenkoms! Ons is trots op elkeen wat hul beste gegee het.

𝗦𝗘𝗨𝗡𝗦

Michael Duarte (o.14): 1ste in hamergooi.
Joshua Melaat (o.14): 3de in hoogspring.
Nicolaas Vermeulen (o.14): 4de in 100 m-hekkies en 7de in 300 m-hekkies.
Pieter Swanepoel (o.14): 3de in 100 m-hekkies.
Duncan Benadé (o.15): 4de in hamergooi.
Thuli Moeketsi (o.15): 7de in 400 m.
Gerrit J. v. Rensburg (o.16): 5de in hamergooi.
Rikard Robberts (o.19): 2de in hamergooi.
FT Fick (o.19): 1ste in hamergooi.

𝗗𝗢𝗚𝗧𝗘𝗥𝗦

Mieke Badenhorst (o.14): 6de in hoogspring.
Liané Kruger (o.15): 3de in gewigstoot en 3de in diskus.
Elandri Lamprecht (o.15): 6de in hamergooi.
Meandri Rautenbach (o.15): 3de in hamergooi.
Dioné van Deventer (o.16): 2de in hamergooi en 8ste in gewigstoot.

Hou aan hard werk en mik hoog, Fichies!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦 𝗢𝗟𝗜𝗠𝗣𝗜𝗔𝗗𝗘

Die Departement Sport, Kuns en Kultuur het weereens die Anglo-Boere Oorlog Olimpiade aangebied. 
Deelnemende skole het o.a ingesluit Hoërskool Fichardtpark, Grey Kollege, Oranje Meisieskool, Sentraal Hoërskool en Hoërskool Jim Fouché.

Fichardtpark het drie senior spanne en twee junior spanne ingeskryf. Fichies se senior spanne het goud en silwer behaal.

Die spanlede wat goud behaal het was Shakira Botha, Tristan Mortimer en Kara Kruger en hul het ‘n groot kontantprys gewen! 

#fichieakademie #joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

  • ITEC NOORD-KAAP T20-TOERNOOI 🏏

‘n Span vol passie en ’n geleentheid om ons kriekettalent op die veld te wys!

Ons Eerstespan het die amptelike opening van die ITEC Noord-Kaap T20-toernooi bygewoon. 

’n Spesiale woord van dank aan ons afrigters, mnr. Juan Theunissen en mnr. Sarel Steyn, vir hul toewyding en leiding. Ons bedank ook ons Direkteur van Krieket, mnr. Mario Geldenhuys, wat die manne tydens hierdie geleentheid vergesel het.

Mag julle elke wedstryd met hart, karakter en spanwerk aanpak. Speel met trots, ondersteun mekaar en geniet elke oomblik!

#ITECNoordKaapT20  #Eerstespan #Krieket 
#Fichietrots

  • FICHIE KRIEKET🏏

ITEC Noord-Kaap T20 Toernooi
(Hoërskool Kalahari)

WEDSTRYD 2 VS HOËRSKOOL DUINEVELD

Fichies kolf eerste en teken 137 lopies aan.

Bestes kolwers:
Diederik de Vos 53(40)
Heinrich Kemp 36(26)

Beste boulers:
EJ v Zyl 3 paaltjies vir 17 lopies. 

Justin Genade 2 paaltjies vir 7 lopies.
 
Christiaan Myburg 2 paaltjies vir 16 lopies. 

Fichies wen met 65 lopies.

Ons as Fichies is trots op puik krieket wat gespeel word. 

#fichietrots #fichiekrieket #jouvoorkeurskool

  • 𝗘𝗘𝗥𝗦𝗧𝗘𝗦𝗣𝗔𝗡 𝗧𝗢𝗘𝗥𝗪𝗘𝗗𝗦𝗧𝗥𝗬𝗗 🏏 
ITEC Noord-Kaap

Baie geluk aan ons eerste krieketspan met hulle oorwinning vs Potchefstroom Gimnasium Dukes! Die Fichies wen met 2 paaltjies.

Besondere boulprestasies:
Jaden Geldenhuys neem 5 paaltjies vir slegs 6 lopies.
Dillan Geringer neem 4 paaltjies vir slegs 12 lopies.

Mooi gespeel, Fichies! Ons is trots op julle!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗚𝗥𝗢𝗘𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟲

Vandag lui die skoolklok vir oulaas vir ons matriekklas van 2026. Met dankbare harte en ’n traan in die oog groet ons ’n groep Fichies wat kosbare herinneringe en blywende voetspore agterlaat.

Tydens dié besondere geleentheid het ons ook ons nuwe adjunkhoof, me. Madri Harmse, spesiaal verwelkom. Ons wens haar baie vreugde en sukses in haar nuwe rol toe!

Matrieks, neem die vriendskappe, lewenslesse en mooi oomblikke saam wanneer julle die volgende hoofstuk aanpak. Bly glo, droom groot en stap julle toekoms met moed tegemoet!

Die laaste klok lui, maar julle sal altyd deel van die Fichie-familie wees.

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗚𝗥𝗢𝗘𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟲

Die klok se laaste lui. Die begin van nuwe drome.

Matrieks, julle voetspore bly — gaan maak nou julle merk op die wêreld!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

  • 𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗚𝗥𝗢𝗘𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟲

Baie dankie aan Livia van Fichardtpark Primêre Skool vir haar pragtige wense aan ons matriekklas van 2026.

Ook ’n besondere dankie aan elke graad 1-leerder wat ’n spesiale briefie vir ons matrieks gebring het. Julle het hierdie afskeid soveel meer besonders gemaak. Ons waardeer julle!

@fichiesbloem 

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗪𝗜𝗟𝗗𝗘𝗞𝗟𝗔𝗪𝗘𝗥 𝗚𝗥𝗘𝗬 𝗢𝗥𝗔𝗡𝗝𝗘 𝗔𝗧𝗟𝗘𝗧𝗜𝗘𝗞𝗕𝗬𝗘𝗘𝗡𝗞𝗢𝗠𝗦

16 hours ago
View on Instagram
|

1/9
𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦 𝗢𝗟𝗜𝗠𝗣𝗜𝗔𝗗𝗘

19 hours ago
View on Instagram
|

2/9
𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

𝘽𝘼𝙄𝙀 𝙂𝙀𝙇𝙐𝙆!
Mag die jaar gevul wees met vreugde, avontuur en liefde!

#fichiefamilie #fichietrots #fichiedrome #voorkeurskool

1 day ago
View on Instagram
|

3/9
ITEC NOORD-KAAP T20-TOERNOOI 🏏

‘n Span vol passie en ’n geleentheid om ons kriekettalent op die veld te wys!

Ons Eerstespan het die amptelike opening van die ITEC Noord-Kaap T20-toernooi bygewoon. 

’n Spesiale woord van dank aan ons afrigters, mnr. Juan Theunissen en mnr. Sarel Steyn, vir hul toewyding en leiding. Ons bedank ook ons Direkteur van Krieket, mnr. Mario Geldenhuys, wat die manne tydens hierdie geleentheid vergesel het.

Mag julle elke wedstryd met hart, karakter en spanwerk aanpak. Speel met trots, ondersteun mekaar en geniet elke oomblik!

#ITECNoordKaapT20  #Eerstespan #Krieket 
#Fichietrots

ITEC NOORD-KAAP T20-TOERNOOI 🏏

‘n Span vol passie en ’n geleentheid om ons kriekettalent op die veld te wys!

Ons Eerstespan het die amptelike opening van die ITEC Noord-Kaap T20-toernooi bygewoon. 

’n Spesiale woord van dank aan ons afrigters, mnr. Juan Theunissen en mnr. Sarel Steyn, vir hul toewyding en leiding. Ons bedank ook ons Direkteur van Krieket, mnr. Mario Geldenhuys, wat die manne tydens hierdie geleentheid vergesel het.

Mag julle elke wedstryd met hart, karakter en spanwerk aanpak. Speel met trots, ondersteun mekaar en geniet elke oomblik!

#ITECNoordKaapT20  #Eerstespan #Krieket 
#Fichietrots

ITEC NOORD-KAAP T20-TOERNOOI 🏏

‘n Span vol passie en ’n geleentheid om ons kriekettalent op die veld te wys!

Ons Eerstespan het die amptelike opening van die ITEC Noord-Kaap T20-toernooi bygewoon.

’n Spesiale woord van dank aan ons afrigters, mnr. Juan Theunissen en mnr. Sarel Steyn, vir hul toewyding en leiding. Ons bedank ook ons Direkteur van Krieket, mnr. Mario Geldenhuys, wat die manne tydens hierdie geleentheid vergesel het.

Mag julle elke wedstryd met hart, karakter en spanwerk aanpak. Speel met trots, ondersteun mekaar en geniet elke oomblik!

#ITECNoordKaapT20 #Eerstespan #Krieket
#Fichietrots

2 days ago
View on Instagram
|

4/9
FICHIE KRIEKET🏏

ITEC Noord-Kaap T20 Toernooi
(Hoërskool Kalahari)

WEDSTRYD 2 VS HOËRSKOOL DUINEVELD

Fichies kolf eerste en teken 137 lopies aan.

Bestes kolwers:
Diederik de Vos 53(40)
Heinrich Kemp 36(26)

Beste boulers:
EJ v Zyl 3 paaltjies vir 17 lopies. 

Justin Genade 2 paaltjies vir 7 lopies.
 
Christiaan Myburg 2 paaltjies vir 16 lopies. 

Fichies wen met 65 lopies.

Ons as Fichies is trots op puik krieket wat gespeel word. 

#fichietrots #fichiekrieket #jouvoorkeurskool

FICHIE KRIEKET🏏

ITEC Noord-Kaap T20 Toernooi
(Hoërskool Kalahari)

WEDSTRYD 2 VS HOËRSKOOL DUINEVELD

Fichies kolf eerste en teken 137 lopies aan.

Bestes kolwers:
Diederik de Vos 53(40)
Heinrich Kemp 36(26)

Beste boulers:
EJ v Zyl 3 paaltjies vir 17 lopies.

Justin Genade 2 paaltjies vir 7 lopies.

Christiaan Myburg 2 paaltjies vir 16 lopies.

Fichies wen met 65 lopies.

Ons as Fichies is trots op puik krieket wat gespeel word.

#fichietrots #fichiekrieket #jouvoorkeurskool

2 days ago
View on Instagram
|

5/9
𝗘𝗘𝗥𝗦𝗧𝗘𝗦𝗣𝗔𝗡 𝗧𝗢𝗘𝗥𝗪𝗘𝗗𝗦𝗧𝗥𝗬𝗗 🏏 
ITEC Noord-Kaap

Baie geluk aan ons eerste krieketspan met hulle oorwinning vs Potchefstroom Gimnasium Dukes! Die Fichies wen met 2 paaltjies.

Besondere boulprestasies:
Jaden Geldenhuys neem 5 paaltjies vir slegs 6 lopies.
Dillan Geringer neem 4 paaltjies vir slegs 12 lopies.

Mooi gespeel, Fichies! Ons is trots op julle!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗘𝗘𝗥𝗦𝗧𝗘𝗦𝗣𝗔𝗡 𝗧𝗢𝗘𝗥𝗪𝗘𝗗𝗦𝗧𝗥𝗬𝗗 🏏
ITEC Noord-Kaap

Baie geluk aan ons eerste krieketspan met hulle oorwinning vs Potchefstroom Gimnasium Dukes! Die Fichies wen met 2 paaltjies.

Besondere boulprestasies:
Jaden Geldenhuys neem 5 paaltjies vir slegs 6 lopies.
Dillan Geringer neem 4 paaltjies vir slegs 12 lopies.

Mooi gespeel, Fichies! Ons is trots op julle!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

2 days ago
View on Instagram
|

6/9
𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗚𝗥𝗢𝗘𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟲

7/9
𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗚𝗥𝗢𝗘𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟲

Die klok se laaste lui. Die begin van nuwe drome.

Matrieks, julle voetspore bly — gaan maak nou julle merk op die wêreld!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

𝗠𝗔𝗧𝗥𝗜𝗘𝗞𝗚𝗥𝗢𝗘𝗧 𝟮𝟬𝟮𝟲

Die klok se laaste lui. Die begin van nuwe drome.

Matrieks, julle voetspore bly — gaan maak nou julle merk op die wêreld!

#joudrome #joutoekoms #onspassie

2 days ago
View on Instagram
|

8/9

9/9