Fichardtpark neem altyd die voortou by die atletiek.
Ons atlete presteer jaarliks op provinsiale en nasionale vlak.
Ons skool kan spog met 16 atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Skole Atletiekspan 2022.
Atletiek by Fichardtpark beweeg elke jaar van krag tot krag.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.