Die gholf by Hoërskool Fichardtpark is aan die gang en die seuns het reeds 'n paar ligawedstryde agter die rug.
Die seuns het ook aan ons sportdag deelgeneem en in 'n BBS - kompetisie saam met 'n speler van 'n besoekende skool gespeel.
Juandrè vd Merwe en sy maat was eerste met 44 punte.
Devon Claassens en sy maat was algeheel tweede met 42 punte.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.