• Tuisblad
  • Ons Skool
    • Beheerligaam
    • Personeel
    • Fichie-Bond
    • Inligting
  • Akademie
    • Akademie by Fichardtpark
    • Moderators & Eksaminators
    • Vakke - Graad 8 & 9
    • Vakke - Graad 10, 11 & 12
    • Einstein-Klub
  • Sport
    • Sport by Fichardtpark
    • Rugby
    • Hokkie
    • Netbal
    • Krieket
    • Atletiek
    • Skiet
    • Skaak
    • Tennis
    • Cheerleaders
    • Gholf
  • Kultuur
    • Kultuur by Fichardtpark
    • Debat
    • Drama
    • VCSV
    • Voortrekkers
    • Musiek & Koor
    • Fotografie
  • FichiesTV
  • Kontak Ons
  • More
    • Tuisblad
    • Ons Skool
      • Beheerligaam
      • Personeel
      • Fichie-Bond
      • Inligting
    • Akademie
      • Akademie by Fichardtpark
      • Moderators & Eksaminators
      • Vakke - Graad 8 & 9
      • Vakke - Graad 10, 11 & 12
      • Einstein-Klub
    • Sport
      • Sport by Fichardtpark
      • Rugby
      • Hokkie
      • Netbal
      • Krieket
      • Atletiek
      • Skiet
      • Skaak
      • Tennis
      • Cheerleaders
      • Gholf
    • Kultuur
      • Kultuur by Fichardtpark
      • Debat
      • Drama
      • VCSV
      • Voortrekkers
      • Musiek & Koor
      • Fotografie
    • FichiesTV
    • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Ons Skool
  • Akademie
  • Sport
  • Kultuur
  • FichiesTV
  • Kontak Ons
HOëRSKOOL FICHARDTPARK

Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool FichardtparkHoërskool Fichardtpark

Tennis

Die tennisspelers sien uit na 'n jaar vol opwinding op die tennisbaan.

Ligawedstryde en ñ toer na Bethlehem lê voor. Die tennisspan neem elke jaar deel aan die Hoërskool Fichardtpark Sportdag. Dit is uitstekende voorbereiding vir die res van die jaar se kompetisies

Ons maak gebruik van 'n professionele afrigter wat ons spelers op Maandae vir n uur afrig, sonder ekstra koste vir die ouers.

Daar is ook elke Dinsdag en Donderdag tennisoefeninge waar leerders verder kan verbeter.

Nuwe spelers se vlak van spel word in ag geneem en daar word ook aan hul behoeftes voldoen.

Die liga wedstryde word teen omliggende skole gespeel, asook skole van die platteland.

Die toer na Bethlehem vind in September plaas, waar skole van oraloor deelneem. 


Copyright © 2022 HOëRSKOOL FICHARDTPARK - All Rights Reserved.

  • Tuisblad
  • Inligting
  • Kontak Ons

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept