-Afrikaans Huistaal
-Engels Eerste Addisionele Taal
-Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
-Lewensoriëntering
Leerders kies een vak uit elke groep:
- Lewenswetenskappe
- Toerisme
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Drama
- Verbruikerstudie
- Fisiese Wetenskappe
- Besigheidstudies
- Toerisme
- Geskiedenis
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Rekeningkunde
- Ingenieursgrafika & Ontwerp
- Verbruikerstudie
- Geskiedenis
- Lewenswetenskappe
Musiek as skoolvak (Graad 10-12) is beskikbaar gedurende amptelike ure vir diegene wat keuring ontvang. Dit kan as keusevak dien in enige van die drie groepe.
Mariska van Staden
Urma Myburgh
Louw Prinsloo
Emmarentia Botes
Conrad Pienaar
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.